Gereelde vrae

faq
faq

Mag gaste die swembad gebruik?

Ja.

Gaan ek ekstra moet betaal vir my water en ligte verbruik?

Nee, alles is ingesluit.

Mag gaste binne die perseel parkeer?

Nee.

Is daar ‘n waglys vir wanneer Anmart Studente Behuising se verblyfsopsies beset is?

Ja.

Wat is die internetspoed?

Uncapped Fibre

Waar kan ek my fiets parkeer?

Jy kan jou fiets onder die kar afdakke parkeer.

Hoe kan ek ‘n afspraak reel om na ‘n woonstel of ‘n kamer te gaan kyk?

Skakel Anton gerus by 083 273 8571.

Kan ek enige tyd gedurende die jaar aansoek doen vir ‘n woonstel of kamer?

Ja.

Wat is Anmart Studente Behuising se beleid oor troeteldiere?

Ongelukkig word daar geen troeteldiere toegelaat nie.

Kan ek ‘n kamer met ‘n vriend deel?

Nee.

Hoe word my deposito bereken?

Die deposito is gelykstaande aan een maand se huur.
Kontak ons
Anmart Studente Behuising

Met hul persoonlike en toegewyde bestuurstyl is Anmart Studente Behuising gedrewe om studente verblyf in Potchefstroom te bied wat veilig is, sentraal geleë is en waar almal tuis voel.

Kontak ons

Reitzstraat No 45 en 45 A, Potchefstroom Sel:083 273 8571 Sel:082 3269 691 E-pos:proppies1@mweb.co.za
© Copyright 2019 - Website by Scharp Digital