Welkom by Anmart Studente Behuising, Potchefstroom
Ons hoop jy voel sommer dadelik tuis!
Hier bevind jy jouself binne loopafstand vanaf die Noordwes Universiteit se hoofingang. Ons is geleë in 'n veilige woonbuurt en bied ook sekuriteit in die vorm van sekuriteitshekke, elektriese omheining en onderdakparkering.Wat sê ons inwoners
Ek bly baie lekker. Die swembad en braaigeriewe is 'n wenner, veral in die somer.
Jacques | Voormalige inwoner
Dit is baie gerieflik om met my fiets kampus toe te kan ry. Ek het ook goeie vriende op die perseel gemaak.
Michelle | Voormalige inwoner