Studente Huis 1

Hierdie indrukwekkende dubbelverdieping siersteenhuis is ideaal vir studente wat nie die luukshede van hul ouerhuis wil agterlaat nie. Daar is drie badkamers, 'n eetkamer, opwas en 'n kombuis wat 'n glimlag op die gesig van enige tuiskok sal plaas. Die geteëlde kamers het ingeboude kaste. Huise word per kamer verhuur en DSTV is nie ingesluit nie. DSTV-toegang kan egter onderhandel word. Daar is 'n groot, rustige tuin met 'n swembad en 'n gemaklike braai area.

Hoekom ons kommunes?

Veiligheid

'n Muur, sekuriteitshekke, elektriese omheining en veilige onderdakparkering.

Ontspanning

Netjiese braai geriewe en 'n goed onderhoude swembad.

Perfekte ligging

Ongeveer 1km vanaf die NWU se hoofingang en ook naby die bult.

Internet

Elke kamer beskik oor 'n Uncapped Fibre internet toegangspunt.

Dienste

Voltydse bediende en tuindienste. Wasmasjien op perseel.

Water en elektrisiteit

Ingesluit by vaste maandelikse huur.

Kry 'n kwotasie
Anmart Studente Behuising

Met hul persoonlike en toegewyde bestuurstyl is Anmart Studente Behuising gedrewe om studente verblyf in Potchefstroom te bied wat veilig is, sentraal geleë is en waar almal tuis voel.

Kontak ons

Reitzstraat No 45 en 45 A, Potchefstroom Sel:083 273 8571 Sel:082 3269 691 E-pos:proppies1@mweb.co.za
© Copyright 2019 - Website by Scharp Digital